Tennis
Voordele
Hand-oog koordinasie.
Fiksheid.
Spanbou - samewerking met die span.
Dissipline in sport.
verstaan en toepas van spelreels en vele meer...
Fiksheid.
Spanbou - samewerking met die span.
Dissipline in sport.
verstaan en toepas van spelreels en vele meer...
Afrigters
Me H Roos (Organiseerder)
Me H. Roos & Me R. Jansen (Spanbestuurders)
Me H. Roos & Me R. Jansen (Spanbestuurders)
Kleredrag
Brentieklere, wit tekkies, wit of groen kouse.
oefentye
Oefentye sal nader aan die tyd gekommunikeer word.
**************************************************************************************************
Dinsdae en Woensdae is die baan bespreek vir privaatafrigting by Oom Hennie Stoltz.
**************************************************************************************************
Dinsdae en Woensdae is die baan bespreek vir privaatafrigting by Oom Hennie Stoltz.
spanne
Die spanne wissel elke jaar na gelang van belangstelling en beskikbaarheid van spelers wat kom oefen en wedstryde op Maandae kan speel. Daar is gewoonlik 'n A,B,C, en - o/10 span. Spanne mag gemeng wees, dogters en seuns. O/10 en C - spanne speel gewoonlik slegs dubbels.