• Welkom by Brenties
  • Die Skool
    • Kleuterskool
    • Grondslagfase
    • Intersenfase
  • Buitemuurse Aktiwiteite
    • Sport
    • Kultuur
  • Algemene Inligting
    • Skooldrag
    • Skoolreëls en Beleide
  • Administratiewe Inligting
    • Bestuur >
      • Skoolbestuurspan
      • Personeel
      • Beheerliggaam
    • Inskrywing
    • Naskool
    • Skoolfooie / Bankbesonderhede
    • Geskiedenis
  • Kontak Ons
  LAERSKOOL BRENTWOODPARK
  • Welkom by Brenties
  • Die Skool
    • Kleuterskool
    • Grondslagfase
    • Intersenfase
  • Buitemuurse Aktiwiteite
    • Sport
    • Kultuur
  • Algemene Inligting
    • Skooldrag
    • Skoolreëls en Beleide
  • Administratiewe Inligting
    • Bestuur >
      • Skoolbestuurspan
      • Personeel
      • Beheerliggaam
    • Inskrywing
    • Naskool
    • Skoolfooie / Bankbesonderhede
    • Geskiedenis
  • Kontak Ons
Picture
 ONDERRIGTYD
   
Gr. 1 en 2: ​
Maandag tot Donderdag: 7:30 - 13:15
Vrydae: 7:30 - 12:30
   
Gr. 3:         
Maandag tot Donderdag: 7:30 - 13:45
Vrydae: 7:30 - 13:00
Picture
Picture
FORMELE ASSESSERING
  • Assessering is die proses waardeur inligting bymekaar gemaak, geanaliseer en geïnterpreteer word om die onderwysers en ouers in te lig aangaande die vordering van die leerders. Prestasie van 'n leerder word op deurlopende grondslag versamel.
  • Gereelde terugvoering aan ouers.
  • Huiswerk is inskerping van klaswerk ter voorbereiding vir Assessering wat volg.
  • Intervensieklasse word vir leerders aangebied om individuele uitvalle aan te spreek.
  • Addisionele hulpverlening word  ook in die leerderskrifte gedoen en aangedui tydens kontaktyd.
  • Rapporte word aan die einde van elke kwartaal uitgegee.

​Slaagvereistes in die Grondslagfase is:
​Afrikaans HT - 4, Engels FAL - 3 en Wiskunde – 3


LSEN:

  • Spesiale onderwys word aan leerlinge gebied wat nie baat vind by gewone onderwys nie.
  • Hier ontvang leerlinge individuele aandag en die klas is baie kleiner.
  • Elke leerling is 'n unieke persoon in wording. Elkeen met sy eie vermoë en behoeftes.
  • Die doel van die klas is om die kind se vaardighede, persoonlikheid en karakter te ontwikkel.



​
Picture
Picture
Algemeen:
  • ​ SKRYFBEHOEFTES: Lys van benodigdhede is op die D6 beskikbaar. PNA pakkette beskikbaar vanaf November to Februarie (Kostes verskil van graad to graad). Kontak gerus die kantoor vir verdere inligting. 
​​
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Welkom by Brenties
  • Die Skool
    • Kleuterskool
    • Grondslagfase
    • Intersenfase
  • Buitemuurse Aktiwiteite
    • Sport
    • Kultuur
  • Algemene Inligting
    • Skooldrag
    • Skoolreëls en Beleide
  • Administratiewe Inligting
    • Bestuur >
      • Skoolbestuurspan
      • Personeel
      • Beheerliggaam
    • Inskrywing
    • Naskool
    • Skoolfooie / Bankbesonderhede
    • Geskiedenis
  • Kontak Ons