naskool
NASORGHOOF
ME. GERDA GROENEWALD
Nasorgnommer: 068 729 3082
E-pos: [email protected]
PPS NASORG
ME. ESTI ACKERMANN
Tel: 010 600 0304
E-pos: [email protected]
SEKURITEIT
Hekke is altyd gedurende skoolure gesluit, ouers teken leerlinge uit by ontvangs.
NASKOOLURE
Voldag: 13:00 - 18:00
Halfdag: 13:00 - 15:30
Een-dag diens beskikbaar
ROOSTER VAN AKTIWITEITE
Etenstyd: 13:45
Studietyd: 14:00 - 15:00
Versnapperinge: 16:00
BUITEMUURSE AKTIWITEITE
Leerders doen eers die aktiwiteite en eet dan eers later.
VAKANSIEPROGRAM:
Daar word elke vakansie 'n program opgestel om dit vir ons maats lekker te maak!
BELANGRIK
Dissipline is 'n vereiste.
Merk alle skoolklere.
Ekstra skryfbehoeftes vir studie moet voorsien word.
Minimum speelgoed word toegelaat by die nasorgsentrum.

Die doel van ons Nasorg is om ‘n harmonieuse omgewing te skep met ‘n rustige atmosfeer waarbinne die leerder homself na skool kan uitleef en sodoende gemoedsrus vir ouer en kind bewerkstellig, asook gemaklike integrasie tussen skool en na-skoolse aktiwiteite.
Die Nasorg bied die volgende dienste:
- Studiehulp deur gekwalifiseerde onderwysers
- Algemene toesig (skool onderwysers)
- Vakansieprogram
Die Nasorg poog om die beste diens te lewer vir u kind deur te sorg dat u kind veilig en gelukkig bly. Die personeel strewe daarna om aandag en liefde te gee waar nodig. Voel asb. vry om ons dadelik te kontak indien u enige
voorstelle / klagtes het.

naskoolsentrum
aansoekvorm, fooie, kontrak, vrywaring en reëls
Your browser does not support viewing this document. Click here to download the document.