• Welkom by Brenties
  • Die Skool
    • Kleuterskool
    • Grondslagfase
    • Intersenfase
  • Buitemuurse Aktiwiteite
    • Sport
    • Kultuur
  • Algemene Inligting
    • Geskiedenis
    • Skooldrag
    • Skoolreëls en Beleide
  • Administratiewe Inligting
    • Bestuur >
      • Skoolbestuurspan
      • Personeel
      • Beheerliggaam
    • Inskrywing
    • Naskool
    • Skoolfooie / Bankbesonderhede
  • Kontak Ons
  LAERSKOOL BRENTWOODPARK
  • Welkom by Brenties
  • Die Skool
    • Kleuterskool
    • Grondslagfase
    • Intersenfase
  • Buitemuurse Aktiwiteite
    • Sport
    • Kultuur
  • Algemene Inligting
    • Geskiedenis
    • Skooldrag
    • Skoolreëls en Beleide
  • Administratiewe Inligting
    • Bestuur >
      • Skoolbestuurspan
      • Personeel
      • Beheerliggaam
    • Inskrywing
    • Naskool
    • Skoolfooie / Bankbesonderhede
  • Kontak Ons
Redenaars
Picture
Redenaars is woordgeregtigheid in aksie. Ons almal weet dit verg moed om ’n toespraak voor ’n gehoor te lewer.

Laerskool Brentwoodpark bied redenaars aan leerders sodat hulle die geleentheid het om hul eie menings te deel, hulself selfversekerd uit te druk en die moed te ontwikkel om voor ander op te tree. Daar word jaarliks interne redenaars in Afrikaans en Engels gehou.  

​As jy senuwees van staal het, kom loer gerus in en beleef die talent eerstehands.
Kunswedstryde 
Picture
Van musiek tot digkuns was ons kreatiwiteit terwyl ons selfvertroue bou. 

Op die oomblik is daar vier verskillende Eisteddfod-instellings wat as intern beskou word, naamlik Dell Arte, Nova Arte, Viva Arte en Alagretto. Dit bied aan leerders die geleentheid om aan verskeie instellings deel te neem, maar hulle word nie tot slegs hierdie vier beperk nie.
​
Leerders werk deur die jaar volgens ’n puntestelsel en ontvang erkenning vir hul prestasies aan die einde van die jaar.
Revue
Picture
Kom wees deel van ons storie in musiek en dans. In 2026 hou ons weer groot revue. By Laerskool Brentwoodpark hou ons elke vierde jaar massa-revue.

Revue is soveel meer as net dans, dit is maande se harde werk, oudisies, soliste en ure se oefening. 

Met professionele klank en beligting word die revue omskep in ’n indrukwekkende, hoëgehalte vertoning wat oud en jonk sal geniet.
REVUE 2023
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Welkom by Brenties
  • Die Skool
    • Kleuterskool
    • Grondslagfase
    • Intersenfase
  • Buitemuurse Aktiwiteite
    • Sport
    • Kultuur
  • Algemene Inligting
    • Geskiedenis
    • Skooldrag
    • Skoolreëls en Beleide
  • Administratiewe Inligting
    • Bestuur >
      • Skoolbestuurspan
      • Personeel
      • Beheerliggaam
    • Inskrywing
    • Naskool
    • Skoolfooie / Bankbesonderhede
  • Kontak Ons